NewtonsCradle1.png NewtonsCradle2.png

Applied Mathematics, Computer Science and Mathematics form the three divisions of the Department of Mathematical Sciences in the Faculty of Science at Stellenbosch University. Applied Mathematics also has strong links with the Faculty of Engineering. Toegepaste Wiskunde vorm saam met Rekenaarwetenskap en Wiskunde die drie afdelings van die Departement van Wiskundige Wetenskappe in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch. Toegepaste Wiskunde het ook sterk bande met Fakulteit Ingenieurswese.

There are currently 15 academic members of staff and about 30 postgraduate students in the Division of Applied Mathematics. We are based on the 2nd, 3rd and 4th floors in the eastern wing of the General Engineering building (in Banghoek Road). Daar is tans 15 akademiese personeellede en ongeveer 30 nagraadse studente in die Afdeling Toegepaste Wiskunde. Ons is op die 2de, 3de en 4de vloere in die oostelike vleuel van die Algemene Ingenieursgebou (in Banghoekweg) gebaseer.

Current research activities in the division can be divided broadly into the following categories: Huidige navorsingsaktiwiteite binne die afdeling kan breedweg in die volgende kategorieë opgedeel word:

  • Computer vision, pattern recognition and machine learningRekenaarvisie, patroonherkenning en masjienleer
  • Fluid dynamics and modellingVloeidinamika en -modellering
  • Numerical analysis and scientific computingNumeriese analise en wetenskaplike berekening
  • Applied discrete mathematicsToegepaste diskrete wiskunde

News and eventsNuus en gebeure