Sommige van die skakels is nie meer aktief nie.
Die webblad vir 2012 (2de semester) sal later in die jaar aktiveer word.
Aankondigings
- 'n Addisionele tutoriaal oor hoofstuk 10 se werk, met oplossings, is nou beskikbaar. Ek beveel aan dat jy daardeur werk vir oefening (soortgelyke probleme kan in die toets verskyn).
- Hier is 'n nuwe onoffisiële puntelys (24 Oktober 2011).
E-pos my gerus as daar foute/vrae hieroor is.
Skedule
| Week | Afdelings* | Onderwerpe** |
|---|---|---|
| 1 | 1.1, 1.2, 2.1 | inleiding, definisies, aanvangswaardeprobleme, rigtingsvelde |
| 2 | 2.2, 2.3, 2.6 | skeibare veranderlikes, integrasiefaktore, numeriese metodes |
| 3 | 3.1 | lineêre modelle |
| 4 | 3.2 | nie-lineêre modelle |
| 5 | 3.2, 3.3 | nie-lineêre modelle, stelsels van 1ste-orde DVs |
| 6 | 4.1 | hoër-orde lineêre DVs |
| 7 | 4.3, 4.4, 4.8 | homogene en nie-homogene DVs, stelsels van lineêre DVs |
| vakansie | ||
| 8 | 4.9, 5.1 | orde-reduksie, veer-massa stelsels |
| 9 | 5.1, 5.3 | veer-massa stelsels (vervolg), nie-lineêre uitbreidings |
| 10 | 7.1, 7.2, 7.6 | oplos van DVs met die Laplace transform |
| 11 | 8.2, 10.1 | diagonalisering, inleiding tot outonome stelsels |
| 12 | 10.2, 10.3 | stabiliteit van lineêre en nie-lineêre outonome stelsels |
| 13 | 10.3, 10.4 | modelle van outonome stelsels |
**Onderwerpe wat behandel word is nie noodwendig beperk tot wat hier gelys word nie.
Tutoriale en opdragte
- Tutoriaal 1 | oplossings | Tutoriaaltoets 1 (met antwoorde in blou)
- Tutoriaal 2 | oplossings | Tutoriaaltoets 2
- Tutoriaal 3 | oplossings | Tutoriaaltoets 3
- Tutoriaal 4 | oplossings | Tutoriaaltoets 4
- Tutoriaal 5 | oplossings | Tutoriaaltoets 5
- Tutoriaal 6 | oplossings | Tutoriaaltoets 6
- Tutoriaal 7 | oplossings
- Rekenaaropdrag 1 | oplossings
- Rekenaaropdrag 2 | oplossings
- Rekenaaropdrag 3 | oplossings
- Rekenaaropdrag 4 | oplossings
- Rekenaaropdrag 5 | oplossings
- Rekenaaropdrag 6 | oplossings
Matlab funksies: dfield7.m, euler.m, pplane7.m
Funksies dfield7 en pplane7 deur John Polking geskryf. Hier is 'n skakel na sy webblad.
Hier is 'n ode45 handleiding wat die gebruik daarvan kortliks verduidelik.