Radio Amateur

Herhalers

Herhalers ontvang op X en saai uit op X + 600kHz, bv. Kanonkop ontvang op 145.150, versterk die sein, en saai uit op 145.750. Hierdie tabel lys die uitsaaifrekwensies.

Stasie Frekwensie (MHz) Kommentaar
Kanonkop 145.750
Konstansiaberg 145.700
Kanonkop 145.775 Gekoppel aan Ooskus
Sir Lowry's Pas 145.600
Du Toit's Kloof 145.650

Onbekend: 145.625

Uitsendings

Dag Tyd Frekwensie (MHz) Beskrywing
Dinsdag 20:00 145.750 Oakdale Bulletin
Woensdag 20:30 145.700 HAMNet Bulletin
Donderdag 20:00 145.750 Oakdale Ruilhoekie
Sondag 07:45 145.700 Tak Boland Bulletin
Sondag 08:30 145.750 SARL Hoofkwartier Bulletin
Sondag 08:45 145.750 Tak Kaapstad Bulletin

Pakket

144.675 MHz

Sagteware

soundmodem
Vervanging vir kernele module, modulasie via klankkaart.
multimon
Identifiseer digitale uitsendingmodusse.
gmfsk
Digitale radioterminaal vir Gnome (sleutelbord-tot-sleutelbord gesels). Het spektogram en ander oulike grafiese analitiese toerusting.

Internet gateways

Winkels

Allerlei

APRS

XASTIR config

Kaarte

Persoonlike notas

SetupMorse


sub-sahara africa
subrahaman
sahara trip IanKnot rainbow